AFRIKAANS    DAG301 - 400
Dag
Pro-to-Tipe
Onderwerp
Sleutel Gedagtes

301 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Genade en waarheid as covering van God 
302 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Op die bloedspoor van die eerste mense: Kain en Abel 
303 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Geesmens en vleesmens: Kain en Abel as prototipes 
304 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Bloedoffers en regverdigmaking aan  die hand van die gesk van K&A  
305 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Regverdige bloed het ‘n stem en roep uit.; woede en eiegeregtigheid 
306 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die bloed vd regverdiges roep ‘n oordeel  
307 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Bloed en die identifikasie met d bloed v Jesus 
308 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;D kruis as spilpunt vd evangelie; korporatiewe verantwoordelikheid vir lyding 
309 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die rol van Pontius Pilatus 
310 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Hoe ek en jy saam met Pontius Pilatus Jesus ter dood veroordeel het.
311 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die bloed as getuie (in verwysing na  die bloed aan die deurposte)
312 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die bloed van die verbond moet  apply word vir reiniging
313 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Pesach, nagmaal en die drink van Sy bloed
314 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Mistastinge rondom die nagmaal 
315 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die volle betekenis vd bloed v  Jesus vir elkeen
316 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die bloed as wettige transaksie in  historiese perspektief
317 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die byvoordele vd bloed & d  soewereiniteit van God & d  bediening v versoening
318 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die soewereiniteit van God, ons as medewerkers  met ‘n vrye wil & bediening v versoening  
319 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Nog byvoordele vd Bloed vd Lam 
320 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die bloed reinig die gewete v dooie werke  
321 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die gewete  
322 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die doop en die reiniging vd gewete  
323 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Bekering uit dooie werke 
324 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Dooie goeie werke is alles wat jy God nie sien doen het nie 
325 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Alle werke is reeds voltooi 
326 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die bloed van JC en skeppingsdoel; Josef as prototipe I 
327 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die bloed van JC en skeppingsdoel; Josef as prototipe I 
328 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;OT prototipe vd bloed van JC – reiniging v melaatsheid 
329 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Deur sy bloed het Jesus God naby gebring 
330 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;God het ‘n dwingende begeerte om naby die mens te wees 
331 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die rol vd bloed van Jesus in al drie dimensies 
332 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Nietzsche en Jesus wat op die kruis verhoog word 
333 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;God sal vir Homself die lam vir ‘n offer voorsien. 
334 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Jesus al Lam en die totale identifikasie vd eerste bekeerling 
335 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die Messias as Lam 
336 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die Offerlam as hemelse afbeelding; die geskiedenis v d sondebok Asásel  
337 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Mistastinge rondom Asásel; hoe Jesus albei bokke verteenwoordig het in die OT ritueel  
338 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Kantaantekening oor die gelowige se hantering  vd apokriewe boeke
339 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Kantaantekening oor die gelowige se hantering  vd apokriewe boeke; die ware Woord en die 
340 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed;Die voordele vd bloed v Jesus: dit bring  versoening
341 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Versoening tussen Jood en Griek: die oorlewering rondom die Jode
342 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die oorsprong en breë geskiedenis vd volk Israel 
343 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die Jode as uitverkore nasie en  Sewe Wette van  die  Kinders van Noag
344 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;God se plan met die Joodse nasie en hoe hul  onderskei is van alle ander volke in die wêreld
345 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;God se belofte dat Hy ‘n nuwe verbond tot stand sal laat kom deur sy Gesalfde
346 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die profesie van Daniël tov Israel se geskiedenis wat opbou tot en met die koms van die Gesalfde
347 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die verskillende merkers wat uitwys wat in d  sewentig sewetalle van Daniël  tot stand moet 
348 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die verduideliking vd geskiedenisvoltrekking v  Daniël se tydlyn: Artasásta se dekreet 
349 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die verduideliking v Daniël se tydlyn: die  tydbepaling van die koms vd Gesalfde
350 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die calamity wat voorspel word rondom d  voltrekking vd tydlyn v Daniël en “hierdie geslag”
351 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Mat 24 se misplaaste eindtydleer en “hierdie  geslag”;  d vernietiging v Jersusalem en die tempel 
352 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die sluiting vd “sterk verbond” = die kruisdood v Jesus
353 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die “ewige verbond” van God met d Jode, die  verbreking daarvan en die Nuwe Verbond
354 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Dood v Stefanus as profetiese afsluiting vd nuwe  verbond wat eers aan Jode gebring moes word 
355 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Spesifieke profetiese gebeure met steniging v  Stefanus
356 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Klere v Stefanus by d voete van Saulus en d prototipiese betekenis v klere i/d Skrif
357 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Jode se hoogmoed teenoor ander nasies; verge- lyking v Saulus en Saul 
358 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Implikasies vd nuwe verbond vir Jood en nie-Jood 
359 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Volvoering van Daniel se tydlyn met dood v  Stefanus. Nuwe verbond aan die heidene gebied.
360 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;D eerste prototipiese bekeerling buite die Jodedom - die ontmande hofdienaar van Ethiópië
361 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;The Jew is you! 
362 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die 42ste generasie 
363 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;God se belofte aan Dawid dat Hy vir die eerste  keer in die geskiedenis Vader (in Jesus) sal wees
364 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die geslagsregister van Mat 1 en die 42e  generasie
365 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Wedergeborenes as wonders en tekens in die 42e generasie
366 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Israel fisiese besitreg van die Jode? 0
367 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Israel as ‘n geestelike nalatenskap is nie ‘n  fisiese land nie
368 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die Bybelse definisie van hemel en ewige verbond
369 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Jode se ou verbondse geloofsfunksionering nou onmoontlik; Jode en nie-Jode is ewe verlore 
370 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die koninkryk van Israel is vervang met die koninkryk van God 
371 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Ses redes waarom Israel hul verbondstatus verloor het, kulminering in: God is nie ‘n aannemer van nasie nie 
372 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die verhaal van Petrus en die laken met onreine diere wat hy moet eet as NT samevatting vd nuwe bedeling rondom Israel en die wêreld 
373 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Christene se miplaaste lojaliteit aan Israel vra dikwels teenchristelike optrede 
374 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Israel, eindtyd, apokalips en anti-semitisme – die Bybelse perspektief 
375 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die ontstaan van die idee om Israel as ‘n  onafhanklike staat te proklameer teen die meeste
376 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die ontstaan van Israel is ten nouste gekoppel aan die Vrymesselary en die nuwewêreldagenda van
377 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die mites rondom Israel en die eindtyd 
378 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die mite dat die land Israel aan die Jode beloof is deur ‘n ewige verbond
379 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die Joodse feeste is  simbolies reeds in Jesus vervul
380 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: ‘n Praktiese verduideliking  van hoe die Joodse feeste in Jesus vervul is.
381 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die tipologie van die Fees  van die Maande
382 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die tipologie van Fees van  Pesach (Paasfees)
383 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die tipologie van die Fees  van Shavuot (Pinkster)
384 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die Israeliete se eerste  “geestelike identiteitsgestaltegewing” en die 
385 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Vyf belangrike fasette van  hierdie restourasie-proses wat in die vooruitgesig 
386 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Yom Teruah (Die Dag van  die Blaas van die Shofar)
387 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die rol van die shofar in die  Fees van Yom Teruah
388 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die shofar en die hoë  roeping in Christus
389 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die tipologie van Yom Kippur, die Dag van Versoening
390 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die betekenis van Yom  Kippur in die nuwe verbond
391 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die tipologie van die Fees  van Tabernakels: Sukkot
392 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Sukkot as die kulminasie  van al God se “appointed times” 
393 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die feeste as “cycles of righteousness”; die simboliese ekwivalente  daarvan – ‘n opsomming
394 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;BYBELSE FEESTE: Die rol van Israel in die  toekoms en die toekoms van Israel
395 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die verkeerde lees van die Bybel om bepaalde verkeerde profetiese verwagtinge rondom Israel
396 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die Ou Verbond, Israel en die lees van die Bybel 
397 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Al die OT profete het net tot op Johannes die  Doper geprofeteer
398 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Die koninkryk van God het nie soseer te make  met Israel nie
399 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;OT voorbeelde wat as profeties gelees word oor  d toekoms wat alreeds histories vervul is
400 TABER-NAKEL VOORHOF Die koperaltaar: d misterie v godsaligheid;Christus se regverdigmaking: die bloed bring versoening tussen Jood en Griek;Sonder Jesus is almal vervreemd van die “burgerskap van Israel”