AFRIKAANS    DAG 1 - 100


Dag Pro-to-Tipe Onderwerp Sleutel Gedagtes

1   ALGEMEEN Agtergrond van manna;Geestelike volwassenheid;Derde dimensie 
2   REDDING OT is heenwysing na NT;Jy as lewende tempel;Ons is God se tabernakel 
3   REDDING Jesus se oproep om Hom te volg;Jy moet kies;Die keuse is ‘n persoonlike  besluit
4   REDDING Godsdiens is nie verhouding nie;Ontmoeting met God;Wat wil U hê moet ek doen? 
5   REDDING God roep jou in jou ongeredde staat;Roeping en uitverkiesing;Voorkennis van God 
 6&7   REDDING Onderskeid tussen siel, gees en liggaam;Boom van kennis van goed en kwaad;Bekering en wedergeboorte 
8   REDDING Die mens se behoefte aan God;Die hart is ‘n afgodefabriek;Die natuurlike mens vul homself  met nie-God
9   REDDING As jy God se roepstem hoor;Om jou lewe neer te lê;Lewende offer 
10   REDDING Keuse;Die verdeling van die Koninkryk van God;Lucifer 
11   REDDING Geskiedenis van Lucifer;God as ‘n God van keuse;Die Bose beheer die aarde 
12   REDDING Wedergeboorte;Geestelike DNA;Sonde 
13&14   REDDING Geskiedenis van Adam en die gevolge;Die evangelie van die Koninkryk van God;Dying to self 
15   REDDING Jesus as die Weg;Die Weg in die res vd Skrif;Nuwe lewende Weg, Reguitstraat 
16   REDDING Geloof;Regverdigmaking deur geloof;Geloof en redding 
17   REDDING Geloof en gehoorsaamheid;Blinde geloof;Foutiewe aanspraak op Bybelse  beloftes
18   REDDING God se Naam: EK IS;Jesus se vervulling van EK IS;EK IS en geloof 
19   REDDING Die koninkryk van God moet gesoek word;Geloof as ‘n “white rabbit’s trail”;Om Hom te kan vind 
20&21   REDDING Eenheid;Wedergeboorte;Doop 
22   REDDING Om te doen wat Hy sê;Wat wil U hê ek moet doen?;Ongehoorsaamheid 
23   REDDING Geestelike oë open;Émmaüsgangers;Sluiers met die lees van die Bybel 
24   REDDING Lees vd Ou Testament;Ou en Nuwe Verbond;OT vervul in Christus 
25   REDDING Ontvouende heilsorde;Teëbeelde vd OT i/d NT;Doop 
26   REDDING Besnydenis in die OT;Besnydenis van hart i/d NT;Nuwe Verbond 
27&28 PRIESTER SE WIT KLEDE REDDING Bekleding vd hoëpriester;Beklee jou met Christus;Priesterkleed as prototipe vd  gelowige se bekleding
29 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Doping met die Heilige Gees volg op doping met water;Verligte oë vd verstand;Die geestelike en die natuurlike  mens se beoordeling 
30 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Oopmaak van die geslote fontein;Godsdienstigheid resulteer as dit nie gebeur nie;Geskied deur handoplegging 0
31 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Lewende Water uit die troon van God;Die gees van die antichris;Waterlose plekke 
32 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Christus as realiteit;Verbeeldingswêreld;Geestelike konstrukte 
33 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Die geestelike beginsel v Lewende Water;Murmurering;Om nie weer tot bekering te kan  vernuwe nie
34&35 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Geestelike verbeeldingswêreld;Onheilige bondgenoodskappe;God se realiteit 
36 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Nagevolge van die sondeval;Die mens as stof/kleipot;Die geopende fontein teen sonde 
37 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Sion en die einde vd tye;Die tabernakel;Die opening vd Fontein 
38 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Vrug vd Gees;Die boom word aan die vrug geken;Oordeel oor geen vrug 
39 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Vrug vd Gees;Die wortel waaruit die vrug kom;Christus IS die vrug 
40 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Vrug vd Gees;Die vrug vd tong;Waarvan die hart vol is,  loop die mond van oor
41&42 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Die boom vd Lewe;Die boom van kennis van goed en kwaad;Terugkeer tot die paradys 
43 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Gawes word uitgedeel;Tale nie die waarmerk  v doping met die HG nie
44 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Woord van wysheid;Riglyne vir die beoordeling v ‘n  woord v wysheid
45 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Woord van kennis;Riglyne vir die beoordeling v ‘n  woord v kennis
46 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van geloof;Riglyne vir die beoefening v d  genadegawe v geloof
47 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Die genadegawe van werkinge van kragte;Riglyne vir die beoefening v d  genadegawe v werkinge van 
48&49 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van genesing;Riglyne vir die beoefening v d  genadegawe v genesing
50 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van genesing;Die balsem van Gilead 
51 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van genesing;Waarom mense nie genees nie? 
52 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van profesie;Die betekenis van die begrip  ‘profesie’.
53 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van profesie;Vals profesie; toetsing van  profesie
54 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van onderskeiding;Die geestesrealm 
55&56 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawes van tale en die uitleg daarvan;Riglyne vir di beoefening en  Beoordeling daarvan
57 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van tale en die uitleg daarvan;Verwarring rondom individueel  en in die gemeente
58 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van tale en die uitleg daarvan;Om jou op te bou in geloof 
59 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Genadegawe van tale en die uitleg daarvan;Om uit te stap in geloof 
60 PRIESTER SE BLOU JURK DOPING MET DIE HEILIGE GEES Gawes van die Gees;Algemene riglyne vir beoefening in die gemeente;Genadegawes word aan elkeen  uitgedeel
61 - - God wil ‘n tabernakel oprig;Bekwame boumeesters;Openbaringskennis 
62&63 TABERNAKEL VOORHOF Jy as tabernakel;Afmetings en konstruksie;Ameublement vd tabernakel en  die prototipiese betekenis van die voorhof
64 TABERNAKEL HEILIGE Menorah;Beskrywing van die menorah;Salwing en standhoudende lig en  geestelike lewe
65 TABERNAKEL HEILIGE Menorah;Die sewe geeste van God;Sy durende Teenwoordigheid 
66 TABERNAKEL HEILIGE Menorah;Die Lam as die lamp;Om jou lig te laat skyn 
67 TABERNAKEL HEILIGE Menorah;Verligte oë vd verstand;Vernuwing van jou gemoed deur  openbaringskennis
68 TABERNAKEL HEILIGE Menorah;Die realiteit vd geestelike realm en ons worsteling daarmee;Die wapens van lig 
69&70 TABERNAKEL HEILIGE Menorah;Eerste werke;Sonde = om nie in jou roeping te  wandel nie
71 TABERNAKEL HEILIGE Menorah;Om in die lig te wandel;Bespreking van die wapensrusting  van God (=wapens van lig)
72 TABERNAKEL HEILIGE Menorah;Vyf aspekte van die salwing;Gesalfde priester; geheilig vir  God; geestelike posisionering;
73 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Beskrywing vd tafel;Betekenis van die akasiehout en  Goud waarmee dit vervaardig is
74 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Beskrywing van die brode;Simboliese betekenis van die  toonbrode
75 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Livingstone en syspore van Sy wil. 
76 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Die drievoudige wil van  God
77 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Volmaakte wil en onvolmaakte  mense
78 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Ses basiese voorwaardes om die  Wil van God in jou lewe te 
79 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Wees in alles dankbaar 
80 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Die Urim en die Turim 
81 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Onderskei die wil van God 
82 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Die bedrieglike hart, God wat jou  antwoord na die idols in jou hart 
83 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Die wil van God;Die regte tyd om te doen, wag en  misleiding
84 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Vreugde i/d HG;Onafhanklik van omstandighede 
85 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Vreugde i/d HG;Die verruiling van hartseer vir  vreugde
86 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Vreugde i/d HG;Geregtigheid, vrede en vreugde i/d HG
87 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Wierook van soet speserye;Aangename geur 
88 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Pasga;First fruits 
89 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;God se feeste;Nagmaal 
90 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Nagmaal;Die tafel 
91 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Nagmaal;Probleme met die gebruik vd  Nagmaal; voorskrifte
92 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Nagmaal;Misverstaan v wie die Liggaam  V Christus is
93 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Nagmaal;Gevolge vd misverstaan v wie die  Liggaam V Christus is
94 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Nagmaal;Die gevaar van Liggaam-isolasie 
95 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Nagmaal;Re-member to discern 
96 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Nagmaal;Wanneer om te gebruik; stel lewe  vry; herinner aan die wederkoms 
97 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Nagmaal en Verbond;Vermenging vd Ou en Nuwe verbond 
98 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Verbond;Die Abrahamitiese verbond 
99 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Verbond;Die Sinaï-verbond 
100 TABERNAKEL HEILIGE Tafel met toonbrode;Verbond;Die Nuwe verbond ; los van die wet